We welcome: Linda Kilian

 

Linda Kilian – Bereik nuwe hoogtes met haar nuuste album “ HOOR JY MY” wat vrygestel word deur STORM RECORDS en NEXT MUSIEK dit is kraakvars klank op die rak en neem haar musikaliteit na nuwe hoogtes en nuwe horisonne Die album is n verwerking deur SA se top vervaardigers JOHAN KELBER, MEL  BOTES en CHRISTIE SCHUTTE

“HOOR JY MY” is n volwasse kontemporere album met treffende, oorspronklike liedjies wat Linda se kenmerkende fluweel-stem, styl en musikaliteit nommer pas komplementeer. Die liedjies het sterk, betekenisvolle lirieke en is geskryf deur toonaangewende liedjieskrywers in Suid Afrika en Europa. En haar vertolkings is soos gewoontlik uitmuntend.

Die album is verwerk deur JOHAN KELBER

Hierdie top sanger se album “Hoor jy my” is reeds genomineer vir n Eurovission toekening vir Nuweling van die jaar, Beste Sweedse liedjie en vervaardiger van die jaar 2015.  Die Album beoog om op die rakke te verskyn in November 2015. 

Linda se album “Hoor jy my” volg haar 2012 album op “Kom dans n bietjie” wat haar n Huisgenoot nuweling nominasie bekom het.  Haar 2012 het ook 34 weke op n nederlandse top 20 radio gespeel.

Linda tree gereeld op by verskeie Feeste en glans geleenthede.   Die gewilde sangeres was reeds ook te siene by KKNK, AARDKLOP, Innebos, Lentefeeste en verskeie top verhoe.  Linda het ook al die geleenthede gehad om op TV en radio’s haar musiek talent te kon betoonstel

Linda se hoogte punte was om die verhoe te kon deel met sangers soos Elizma Theron, Lianie May, Gerhard Steyn, Nianell, Juanita du Plessis en Zak de Priester om maar n paar te noem. 

BESPREKINGS : 082 332 3323

                                             info@madevent.co.za

lINDA

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s